|

Marnus Broodryk aan entrepreneurs: Jy moet bepaal wat sukses vir jóú is

Die entrepreneur, skrywer, belegger en spreker, Marnus Broodryk, het entrepreneurs weer in die palm van sy hand gehad tydens AfriVriendelik se sake-ontbyt by Spier-landgoed in die Wes-Kaap, waar sy kernboodskap was dat elke individu self moet bepaal wat sukses vir hom of haar beteken.

 

Soortgelyke plasings