NDBV-petisie

AfriForum en adv. Gerrie Nel help die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) om te keer dat 70 000 skape op onmenslike wyse na die Midde-Ooste vervoer word.

Die NDBV gaan op 28 Februarie 09:00 ’n aansoek om ’n dringende interdik in die Oos-Kaapse hooggeregshof in Grahamstad bring, waar adv. Gerrie Nel hulle sal verteenwoordig.

Ons het jou hulp nodig om hierin te slaag. Stem teen die regering se beplande wrede dieremishandeling. Teken die petisie hier:

Soortgelyke plasings