| |

#NomineerJouSkool

AfriForum begin op Maandag 11 November met ’n instandhoudingsveldtog. Ons besoek eerste die Hoërskool Waterkloof in Pretoria, waar ons instandhoudingswerk ter waarde van R20 000 gaan doen. Ons wil by nóg skole betrokke raak, maar het jou hulp nodig om dié skole te nomineer.

Vul die onderstaande vorm in en nomineer jou skool of jou kind se skool om vir ’n instandhoudingsprojek by die skool in aanmerking te kom.

Soortgelyke plasings