Onteiening

AfriForum berei voor vir regsaksie teen onteiening sonder vergoeding

Die burgerregte-organisasie AfriForum het aan sy regspan opdrag gegee om voor te berei vir regsoptrede om die proses te stuit om artikel 25 van die Grondwet (die eiendomsregklousule) te verander om vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak.

15 November steun ‘n meerderheid van die komitee  die verandering van artikel 25 in die grondwet ten goede van onteiening sonder vergoeding.

AfriForum het in hierdie verband met ’n senior advokaat gekonsulteer, wat reeds besig is om op regsaksie voor te berei.

Gee AfriForum jou mandaat om druk op die regering te plaas:

 

Soortgelyke plasings