Phalaborwa-waterdrukopname

Phalaborwa ervaar tans ’n beduidende verlaging in waterdruk, en sommige dae geen watertoevoer nie. AfriForum is dus besig om die waterprobleme te ondersoek. Voltooi asseblief die velde hieronder sodat ons die probleem kan help oplos.

Soortgelyke plasings