|

Plaasaanvalslagoffers deel boodskap van hoop

“Ek kan nóú, na my tyd saam met AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid, ander mense bystaan wat ook al deur ’n plaasaanval geraak is. Ek wil hê mense moet weet daar is altyd hoop, ongeag die trauma wat hulle beleef het.” Dalene van Niekerk en Nicky, albei slagoffers van plaasaanvalle, het ondanks die pyn en trauma waardeur hulle is, vandeesweek in aanloop tot die Trauma-ondersteuningseenheid se #HardloopVirHoop-projek in die Wes-Kaap, ’n boodskap van hoop met Forum Nuus gedeel.

Besoek www.virhoop.co.za vir meer inligting oor hoe jy dié veldtog kan ondersteun. *Nicky se volle naam en van mag ingevolge ’n hofbevel nie bekend gemaak word nie.

Soortgelyke plasings