|

Pukke bekommerd oor toekomstige taalbeleid

AfriForum Jeug het ’n massavergadering gehou vir studente van die NWU se Potchefstroom-kampus om hul insette te kry oor die moontlike verandering van die universiteit se taalbeleid, asook die verandering van die embleem van al drie kampusse na ‘n unitêre pers kleur.

“Daar is meer as 30 tersiêre instellings in Suid-Afrika en die Puk is die enigste een waar jy nog in Afrikaans onderrig kan ontvang. Ons pleidooi vir Afrikaans maak nié van ons rassiste nie,” meen JP Nel, voorsitter van AfriForum Jeug Pukke.

Soortgelyke plasings