|

Rehabilitering van die Knysna Tuinroete

Hierdie rehabilitasieprojek het ten doel het om Knysna en die omliggende omgewing te rehabiliteer ná die verwoestende brande daar en beoog om in samewerking met ander belanghebbendes inheemse bome en struike te plant om die gebied mettertyd tot sy eertydse glorie te herstel. Die gebied se natuurlike fauna en flora is nie net beeldskoon nie, maar speel ook ’n baie belangrike rol met betrekking tot veral watererosie. Die Tuinroete, waarvan Knysna deel vorm, is bekend vir sy natuurskoon en trek jaarliks duisende toeriste.

Soortgelyke plasings