|

See van rooi EFF-ondersteuners sak toe op Randburgse landdroshof

’n See van rooi EFF-ondersteuners het vandag vir Julius Malema en Mbuyiseni Ndlozi ná hul verskyning in die parkeerterrein van die Randburgse landdroshof singend en dansend verwelkom. Vryheidsliedere is gesing en “Amandla, Awethu” en “AfriForum and racists must fall” is geskree.

Soortgelyke plasings