Stop Eskom se 20,5%-elekrisiteitsverhoging!

AfriForum kap Eskom oor korrupsie en wanadministrasie. Daarom dien AfriForum kommentaar by NERSA in teen Eskom se elekrisiteitsverhoging van 20,5%. Die verhogings is buitensporig en kan nie verdedig word nie.

STOP die Eskom-verhoging deur AfriForum in hierdie saak te steun. Onderteken die petisie!

Soortgelyke plasings