AfriForum se Pellissier-tak help om misdaad hok te slaan
Lede van die Pellissier-buurtwag in Bloemfontein het op Dinsdag, 28 November 2017 hulp verleen aan die SAPD om verdagtes te…
Lede van die Pellissier-buurtwag in Bloemfontein het op Dinsdag, 28 November 2017 hulp verleen aan die SAPD om verdagtes te…
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het in samewerking met die Bloemfontein Motorklub, die Harley Davidson Motorfietsklub en Dina van Heerden, die…
AfriForum se Fichardtpark-tak het op 16 November 2017 met die Mangaung-brandweerstasie geskakel ten einde water aan die Rosepark hospitaal te…
Verskeie rolspelers in Bloemfontein is betrokke by die opknapping van die historiese Pres. Brand-begraafplaas in dié stad. Die begraafplaas is…
Dit help nie om net reaktief in misdaadsituasies op te tree nie. Een of ander tyd moet mens na ’n…
AfriForum se buurtwag in Uitsig het die afgelope Saterdagaand ʼn bejaarde man uit sy brandende huis in Bermudasingel gered.
Die burgerregtewaghond AfriForum se Uitsig-buurtwag het Saterdag in samewerking met SA CAN op ’n wenk reageer en binne 45 minute…
Agt van AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Nagenoeg 170 buurtwaglede, asook…
Lede van AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het op 9 Julie 2017 twee vermeende inbrekers betrap en ’n verdagte wat in die besit van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 29 Junie 2017 ’n tak in die noordelike woonbuurte van Bloemfontein gestig. Dít spruit uit…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team