Boomplantmaand: AfriForum se Benoni-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Benoni het op 3 September 2019 10 bome by Willowmoore High geplant as deel van dié burgerregteorganisasie…
Die AfriForum-tak in Benoni het op 3 September 2019 10 bome by Willowmoore High geplant as deel van dié burgerregteorganisasie…
AfriForum het boomplantmaand vir die Wes-Kaap vanjaar in die Matzikama-streek afgeskop. Die burgerregteorganisasie se Vredendal-tak het die afgelope week bome…
AfriForum se Delareyville-tak het as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief elf vaderlandswilge in ’n plaaslike park geplant . Die…
AfriForum se Bethal-tak het 30 bome by verskeie plekke op dié dorp geplant as deel van die burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief…
Die AfriForum-tak in Stilfontein het bome by agt skole en ’n sorgoord geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplant-inisiatief…
Die flukse jeug van AfriForum se Mosselbaai-tak het op 13 Oktober 2018 tien inheemse bome by die Laerskool Hartenbos geplant as deel…
Die AfriForum-takke in Pretoria-Noord en -Suid het in Septembermaand gesamentlik 574 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se nasionale boomplantmaandprojek…
Die AfriForum-tak in Upington het vyf bome by Jogebed Kinderhuis en twee bome by Belle Rio-aftreeoord as deel van dié…
Die AfriForum-tak in Leandra het as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand ses bome by Laerskool Leandra geplant.
Die AfriForum-tak in Kathu het vyf bome by die Laerskool Sishen geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek.
End of content
End of content
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Copyright © Afriforum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team