AfriForum stig tak in Centurion
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 8 Julie 2020 ’n tak in Centurion gestig. Dié nuutgestigte tak is reeds besig met die beplanning…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 8 Julie 2020 ’n tak in Centurion gestig. Dié nuutgestigte tak is reeds besig met die beplanning…
“Die NGV is ’n stelsel wat die hele land gaan skaad, wat geen doel dien nie en wat uiteindelik gaan…
AfriForum se takke in Groter Pretoria het in September meer as 150 inheemse bome in die Pretoria-omgewing geplant as deel…
Personeellede van gemeenskapsake by die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag self ingespring en rommel naby die hoofkantoor in Kloofsig, Centurion, opgetel…
AfriForum het met die proses vir ’n formele aansoek begin om die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming te verplig…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die proses vir ’n formele aansoek van stapel gestuur om die departement van landelike ontwikkeling en…
AfriForum het op 25 Februarie 2019 sy #AnkerdorpPadskou in Bothalaan, Centurion afgeskop waartydens die organisasie se personeel én gemeenskapslede dié straat skoongemaak…
AfriForum het vandag ’n memorandum aan ’n verteenwoordiger van die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming oorhandig waarin die burgerregte-organisasie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vanoggend verteenwoordig by ‘n mediakonferensie wat deur die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, rakende probleme met…
AfriForum het die afgelope naweek in samewerking met Amandri Tuindienste die bebosde ruimte op die hoek van Trichardtweg en Cradocklaan…
End of content
End of content
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Copyright © Afriforum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team