AfriForum bevraagteken handskoenhantering van Malema
AfriForum hou die manier waarop die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) die klagte hanteer wat teen Julius Malema, leier van die EFF,…
AfriForum hou die manier waarop die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) die klagte hanteer wat teen Julius Malema, leier van die EFF,…
AfriForum gaan ’n mandamus-aansoek in die hof bring om die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) te verplig om besluite te neem oor…
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion aangedui dat hulle die hof gaan nader met ’n mandamus-aansoek…
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die Noord-Gautengse hoë hof se uitspraak vroeër vandag om Julius Malema, leier van die EFF, se…
Julius Malema, leier van die EFF, het ’n bloutjie in die Pretoriase hooggeregshof geloop waar sy aansoek om die Wet…
Julius Malema en die EFF het pas ’n verdere bedrag van R109 098,30 aan AfriForum betaal om beslaglegging op hul bates…
AfriForum het die EFF en Julius Malema op terme geplaas om voor eerskomende Vrydag ’n verdere bedrag van R109 098,30 vir…
AfriForum het vandag ’n hersieningsaansoek by die Suid-Gautengse hoë hof ingedien teen die Menseregtekommissie (MRK) se bevinding dat Julius Malema,…
AfriForum het ’n hersieningsaansoek by die Suid-Gautengse hoë hof ingedien teen die Menseregtekommissie (MRK) se bevinding dat Julius Malema, leier…
Nadat Julius Malema verlede jaar by die EFF se vyfjaarfeesvieringe ’n voorwerp afgevuur het wat soos ’n aanvalsgeweer lyk, het…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team