AfriForum gaan geldigheid van hernuwing van bestuurslisensiekaarte in hof betwis
AfriForum dien vandag hofstukke in om die vereiste dat bestuurderslisensiekaarte elke vyf jaar hernu moet word, teen te staan. Daniël…
AfriForum dien vandag hofstukke in om die vereiste dat bestuurderslisensiekaarte elke vyf jaar hernu moet word, teen te staan. Daniël…
Pres. Cyril Ramaphosa het op Menseregtedag in Koster oudergewoonte die geleentheid gebruik om ’n steek na wit mense in te…
AfriForum het vandag ’n voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid gedoen waarin verskeie redes aangevoer is waarom die voorgestelde…
Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, het in reaksie op Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, se planne om die…
Solidariteit het vandag ’n fluitjieblaasportaal geloods om korrupsie by Eskom te ontbloot. Dié portaal sal werknemers van die kragreus bemagtig…
Deur Alet Rademeyer Die ANC-regering se onvermoë om iets aan die enorme agterstand in die uitreiking van rybewyse en vuurwapenlisensies…
AfriForum het ’n skriftelike navraag aan die provinsiale kommissaris van georganiseerde misdaad in KwaZulu-Natal gerig om navraag te doen oor…
AfriForum beskou die ANC se aankondiging deur Ace Magashule, sekretaris-generaal van die party, dat die ANC gaan betaal vir die…
AfriForum het vandag ’n ondersoek geloods na die beweerde misbruik van lugmagbates deur sekere hooggeplaaste lede van die ANC. Dié…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van korrupsie by die Lyttelton-polisiestasie teen die Stad Johannesburg en tersaaklike verskaffers gelê….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team