AfriForum dien strafregtelike klagtes in teen munisipale bestuurder van Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit
AfriForum het op 19 Mei strafregtelike klagtes teen die munisipale bestuurder van die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit ingedien oor rou riool…
AfriForum het op 19 Mei strafregtelike klagtes teen die munisipale bestuurder van die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit ingedien oor rou riool…
AfriForum se takke in die Hoogland-distrik het die afgelope maand meer as 9 ton voedsel aan verskeie gesinne uitgedeel. Dié…
Die AfriForum-tak in Kroonstad het vandeesweek handreiniger aan verskillende ouetehuise en instansies in dié dorp geskenk om die veiligheid van…
Die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit het tot aksie oorgegaan en skriftelik onderneem om die konsentrasiekampkerhof in Kroonstad te herstel ná…
AfriForum het op 2 Maart 2020 vergader met Portia Tshabalala, waarnemende munisipale bestuurder van die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit, oor die riool en…
AfriForum verwelkom die Moqhaka-munisipaliteit se spoedige optrede om die rioollek by die konsentrasiekampbegraafplaas in Kroonstad te herstel nadat die organisasie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit op 26 Februarie 2020 op terme geplaas oor riool en afvalwater wat in…
AfriForum se Kroonstad-tak het gedurende Oktober ses inheemse bome (vaderlandswilg- en witstinkhoutbome) op verskillende plekke in die dorp geplant as…
AfriForum se Harrismith- en Kroonstad-tak het onderskeidelik op 23 en 24 Oktober 2019 opleiding in geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP) ontvang. Dié…
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op 28 September 2019 ’n skoonmaakaksie in die dorp gehou. Tydens hierdie aksie het sowel die tak…
End of content
End of content
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Copyright © Afriforum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team