Noordstreek se moordsyfer vir afgelope twee jaar meer as 6 000
Bheki Cele, minister van polisie, het op 12 September 2019 die nasionale misdaadstatistieke vir die 2018/2019-boekjaar bekend gemaak. Luidens dié statistieke het…
Bheki Cele, minister van polisie, het op 12 September 2019 die nasionale misdaadstatistieke vir die 2018/2019-boekjaar bekend gemaak. Luidens dié statistieke het…
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Limpopo se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink-…
AfriForum het vanjaar 127 vullisterreine in al nege provinsies geoudit as deel van hul nasionale projek om die gehalte van…
AfriForum se noordstreek-buurtwagte (Gauteng, Limpopo en Mpumalanga) het op 17 Mei 2019 in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums…
AfriForum het vandag talle protesbriewe van inwoners van Limpopo teen die president se versoek – dat munisipaliteite van dié provinsie…
AfriForum se Ellisras-, Nylstroom-, Warmbad-, Tzaneen-, Matlabas- en Marble Hall-buurtwag het op 8 Maart 2019 ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede uitgevoer…
Die saak teen Isolde Laesecke, ‘n AfriForum-takvoorsitter van die Vrystaat, wat in 2016 aangekla is vir die reël van ‘n onwettige byeenkoms en verkeersontwrigting,…
Die burgerregte-waghond AfriForum gaan vandeesweek al nege provinsies besoek en strafregtelike klagtes ingevolge Artikel 86(1) van die Openbare Finansiëlebestuurswet, 1999…
Die AfriForum-buurtwagte in Limpopo – Tzaneen, Ellisras, en Nylstroom – het op Vrydag 19 Oktober 2018 saam met die Matlabas-plaaswag en Warmbad…
Die AfriForum-takke in Naboomspruit, Nylstroom en Warmbad het gesamentlik meer as 250 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team