AfriForum eis antwoorde ná polisiegeneraal sy wapen kwyt is
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 16 September 2019 ’n skrywe gerig aan Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, en daarop aangedring dat ondersoek…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 16 September 2019 ’n skrywe gerig aan Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, en daarop aangedring dat ondersoek…
AfriForum en mnr. Bentley Vass, LUR van die Noord-Kaapse departement van samewerkende regering, menslike nedersettings en tradisionele sake (CoGHSTA) het…
AfriForum het vandag, as deel van sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor, strafregtelike klagtes teen Nomathemba Mazibuko, voormalige…
Die burgerregte-waghond AfriForum gaan vandeesweek al nege provinsies besoek en strafregtelike klagtes ingevolge Artikel 86(1) van die Openbare Finansiëlebestuurswet, 1999…
Die AfriForum-buurtwagte in die Noord-Kaap – wat Kuruman, Kathu, Upington en Keimoes insluit – het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan ’n…
Upington se AfriForum- en AfriForum Jeug-tak het op 16 Augustus tydens ’n optog in samewerking met die Red Sakkie se…
Die AfriForum-buurtwagte in Upington, Kathu en Kuruman, het op Vrydag 20 Julie 2018 in samewerking met gemeenskapspolisiëringsforums, sekuriteitsmaatskappye en die…
Die AfriForum-tak in Kathu het op Woensdag 16 Mei ’n reorganiseringsvergadering gehou.
AfriSake het in samewerking met AfriForum op Woensdagaand, 18 April 2018, ’n inligtingsessie oor onteiening sonder vergoeding aangebied. Dié sessie…
Lede van AfriForum se Upington-, Kuruman- en Kathu-buurtwag het die afgelope naweek opleiding ontvang rakende die wetlike aspekte van burgerlike…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team