AfriForum eis Lesufi se afdanking – omvattende veldtog volg
Die burgerregteorganisasie AfriForum kondig op 20 November 2019 ’n omvattende veldtog aan om die afdanking van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir…
Die burgerregteorganisasie AfriForum kondig op 20 November 2019 ’n omvattende veldtog aan om die afdanking van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir…
AfriForum beskryf die 2020-skoleplasingsproses as chaoties en ’n burokratiese kleitrappery. Die organisasie word die laaste twee weke oorval met klagtes…
Wil jy nou meer! Panyaza Lesufi, LUR van onderwys in Gauteng, kondig vandeesweek met groot lawaai aan dat waar die…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het druk op sowel Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, as die SAPD geplaas nadat geen stappe…
Die burgerregtewaghond AfriForum is teleurgesteld in David Makhura, premier van Gauteng, se besluit om Panyaza Lesufi vir ’n tweede termyn…
Die burgerregtewaghond AfriForum beskou Panyaza Lesufi se skuif uit die onderwysportefeulje as ’n aanwins vir onderwys in Gauteng. David Makhura,…
Die burgerregtewaghond AfriForum verneem met teleurstelling dat die Gauteng-aanlynskoleregistrasieplatform vir gr. 1- en gr. 8-leerders vir die 2020-skooljaar weer eens…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, daarvan beskuldig dat sy uitsprake rakende Afrikaans kwetsend is en…
Die burgerregtewaghond AfriForum en die Solidariteit Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) het kragte saamgespan om vandag ’n dringende prokureursbrief aan die…
Die burgerregtewaghond AfriForum is bekommerd oor die manier waarop die Gautengse aanlyn skoolregistrasiestelsel aangepas is vir die 2020-skooljaar en sal…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team