Ouers gemaan om leerlinge betyds vir 2020 in te skryf ná Lesufi se ingrypende regulasies
Dit is lankal geen geheim dat Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, sy mes vir Afrikaanse skole en dié onderwysgemeenskap…
Dit is lankal geen geheim dat Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, sy mes vir Afrikaanse skole en dié onderwysgemeenskap…
Die burgerregtewaghond AfriForum het ná talle pogings uitgevind dat die Gautengse skoolregistrasieplatform op 13 Mei 2019 vir die 2020-skooljaar open.
Gautengse hoërskole troon vanjaar kop en skouers bo ander in die land uit nadat dié provinsie ’n matriekslaagsyfer van 87,9%…
AfriForum wens alle matrikulante, onderwysers en ouers in Gauteng hartlik geluk met hul uitsonderlike prestasie en harde werk. Dit het…
Die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, het gisteroggend (15 November) tydens ’n mediakonferensie in Johannesburg die nuwe voedingsareas vir…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag tydens ’n konferensie in Centurion sy kommer uitgespreek oor die feit dat die Konstitusionele Hof…
Die burgerregtewaghond AfriForum, die Skoleondersteuningsentrum (SOS) en Solidariteit dien vandag meer as 10 000 kommentare van ouers en lede van…
Die burgerregtewaghond AfriForum is bekommerd oor die trant wat die openbare vergaderings by skole aanneem rakende die nuwe voorgestelde skoleregulasies…
AfriForum, die Skoleondersteuningsentrum (SOS) en Solidariteit het vandag tydens ’n mediakonferensie oor die voorgestelde wysigings aan die Gautengse skoolregulasies vir…
Die burgerregte waghond AfriForum neem met kommer kennis van die voorgestelde wysiging aan skoolregulasies wat op 30 Julie 2018 deur…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team