AfriForum-buurtwag trek Potchefstroomse perdediewe vas
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het Saterdag (3 Februarie) in samewerking met Mooirivier Beskerming vyf perdediewe vasgetrek nadat ’n inwoner van Van…
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het Saterdag (3 Februarie) in samewerking met Mooirivier Beskerming vyf perdediewe vasgetrek nadat ’n inwoner van Van…
Skaars drie maande sedert ’n nuwe kontrakteur bestuur van die Potchefstroom-stortingsterrein oorgeneem het, het dié eens knap bestuurde terrein reeds…
AfriForum se Potchefstroom-tak het die afgelope maand hul spreekwoordelike groen vingers ingespan om Potchefstroom in ’n selfs groener én veiliger…
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het Sondag (19 November) ’n koperdief op heterdaad betrap en ’n belangrike rol daarin gespeel om dié…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het verlede week 16 sipresbome in die Vyfhoek-konsentrasiekampkerkhof in ou Bailliepark geplant om deel te neem…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die afgelope Saterdag hande vuil gemaak en ’n bydrae tot verbeterde padveiligheid in dié dorp…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die afgelope naweek op verskeie plekke ’n verskil gemaak as deel van die #VegEnBou-strategie. Die…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het gedurende Julie 147 m² se slaggate met 590 sakkies teer gevul as deel van die…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het verlede week weer indringerbome saam met GreenThorn Environmental Solution, ’n maatskappy met van die beste…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het onlangs daarvan bewus geword dat daar ’n geweldige termietplaag by die Totiushuismuseum in Potchefstroom is…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team