AfriForum-buurtwag in die Moot beveg misdaad in samewerking met Moot-GPF
Die plaaslike AfriForum-buurtwag en die Moot-Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in die Moot-area van die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit het op 3 Julie 2017 ’n samewerkingsooreenkoms…