#OnsDorp-projek: AfriForum se Rustenburg-tak gryp self in om ’n verskil te maak
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in Oktober die stryd teen munisipale verval in hul dorp voortgesit deur deel te neem…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in Oktober die stryd teen munisipale verval in hul dorp voortgesit deur deel te neem…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 22 Oktober by die Laerskool Proteapark en die Laerskool David Brink in Rustenburg besoek afgelê…
Die AfriForum-buurtwag in Rustenburg het op 12 September 2020 veiligheidsmonitering by die Departement van Binnelandse Sake gedoen. Groot hoeveelhede mense besoek…
AfriForum se Rustenburg-tak was die hoofborg van ’n suksesvolle fondsinsameling vir laerskole in Rustenburg. Gemeenskapslede kon deur finansiële skenkings hul…
Die AfriForum-buurtwag in Rustenburg het deelgeneem aan ’n veiligheidsinisiatief wat gelei is deur die Rustenburg Crime Combating Forum (RCCF) in…
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope maand weer in samewerking met Solidariteit Helpende Hand sowat 3 ton voedsel aan 200…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in Julie sy volhoubare projek in die dorp voortgesit. Dié projek behels die sny van…
“Talle mense in ons gemeenskap gaan gebuk onder die Korona-pandemie en dit is vir ons baie belangrik om hulle te…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorp en die omliggende gebiede se…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 1 Julie 2020 in samewerking met die Lions Club 120 komberse ter waarde van R10 000 aan…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team