Munisipaliteit gee toe in Dordrecht na volgehoue druk deur AfriForum
Dordrecht in die Oos-Kaap het vir die afgelope jaar net twee ure per week water in hul krane. Volgehoue druk…
Dordrecht in die Oos-Kaap het vir die afgelope jaar net twee ure per week water in hul krane. Volgehoue druk…
Die AfriForum-tak in Louis Trichardt beoog regstappe teen die Vhembe plaaslike munisipaliteit nadat dit onder die tak se aandag gekom…
AfriForum verwelkom die departement van waterwese en sanitasie (DWS) se ingryping om die gemeenskap van Senekal by te staan tydens…
AfriForum het die afgelope naweek kragte met verskeie organisasies saamgesnoer en sowat 500 000 liter water aan die Kroonstad-gemeenskap geskenk….
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan op 2 Julie 2016 in samewerking met Water Shortage South Africa (WSSA) groot hoeveelhede water aan…
AfriForum het ʼn konvooi, bestaande uit lede van 18 takke in die oostelike gedeelte van die Vrystaat en Gauteng-Suid, gemobiliseer…
Die inwoners van Leeupoort, ’n vakansiedorp sowat 80 km vanaf Thabazimbi, het uiteindelik weer water nadat die burgerregte-organisasie ingegryp het….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team