Toename van E. coli in Ellisras

Die Ellisras-/Lephalale-area gaan erg gebuk onder die besoedeling van riool in hul water en op die erwe tussen huise. Die riool word in die Mogolrivier uitgepomp, waar baie dier- en plantspesies beskerm word. AfriForum se Ellisras-tak het as deel van die jaarlikse blou-en-groendruppelprojek menige watertoets oor die afgelope drie jaar gedoen – en daar is ’n beduidende toename in die teenwoordigheid van E. coli in die water.

Die Munisipaliteit versuim egter om enige aandag aan die probleem te skenk. AfriForum wil die gemeenskap aanmoedig om ons aanlyn petisie te ondersteun. Só voeg jy jou naam by tot die klag wat ons teen die Munisipaliteit gaan lê. Dié petisie sluit op 1 September 2020.

Oops! We could not locate your form.

Soortgelyke plasings