Tokologo Plaaslike Munisipaliteit

AfriForum se Hertzogville-tak roep die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording. Die dorp is besig om teen ’n spoed agteruit te gaan en daarom soek ons dringend antwoorde by die munisipaliteit oor die volgende:

1. Slaggate
2. Elektrisiteitsinfrastruktuur
3. Straatligte wat buite werking is
4. Die vullisterrein wat nie op standaard is nie

Soortgelyke plasings