Tshwane Metro

Die administrateur van die Stad Tshwane het op 30 Junie ’n begroting goedgekeur vir dié munisipaliteit. Hy het egter in die uitvoering van sy mandaat buite die wet opgetree met die goedkeuring van die begroting, aangesien slegs ’n munisipale raad ’n finale begroting mag goedkeur.

Stappe om te neem met foutiewe munisipale rekening.

Laai die dispuutvorm hieraf.

Die provinsie was verantwoordelik daarvoor om ’n tussentydse begroting goed te keur, maar het nie hul pligte nagekom nie.

Voeg jou naam by die petisie om aan AfriForum jou mandaat te gee om toe te sien dat hierdie rolspelers binne hul mandaat optree.

 

Soortgelyke plasings