Verbod op tabakprodukte

Die ANC se verbod op tabakprodukte is irrasioneel. Die ondeursigtigheid van die regering in dié opsig is ’n bedreiging vir mense se burgerregte. AfriForum veg daarom vir gemeenskappe se vryheid sodat hulle nie aan verregaande voorskrifte soos hierdie onderwerp word nie.

Teken die petisie en steun só ons saak.

Soortgelyke plasings