|

Vers en Kapittel is ‘n aangrypende stuk werk

n Kraal Uitgewers se nuutste boek, Vers & Kapittel, rubrieke en naskrifte oor die digkuns, slaag die gerespekteerde skrywer en digter Daniel Hugo daarin om die internasionale wêreld van digkuns vir die gewone leser nie net toeganklik nie, maar ook aangrypend te maak.

Soortgelyke plasings