Erfenis en Kultuur
AfriForum neem aktief aan kultuuraksies deel, asook die bevordering en bewaring van ons erfenis.
Artikels en projekte
’n Hardekool het geval
Mangosuthu Buthelezi, Inkosi, Eerste Minister en Prins: 27 Augustus 1928 – 9 September 2023 Saterdagoggend, 9 September, is gemeenskappe hier…
Erfenisbewaring se boodskap van hoop
Wanneer AfriForum of ander instansies ’n erfenisbewaringprojek aanpak, is daar dikwels mense wat vra of die hulpbronne wat daarvoor aangewend…
MET GEMEENSKAPSBETROKKENHEID KAN ERFENIS ’N FENIKS WEES
Deur Alana Bailey Die naweek het oorgeloop van tragiese nuus op die terrein van erfenis. Aan die een kant het…
Nuus
AfriForum diep besorg oor beplande naamsveranderinge van vier Oos-Kaapse dorpe
AfriForum en ander belanghebbendes, insluitende inwoners, politieke partye en ander instansies, is die harnas in nadat die Oos-Kaapse Departement van…
AfriForum bewillig fondse vir restourasie van Heldeakker in Pretoria
Op die vooraand van die herdenking van Paul Kruger se verjaarsdag (10 Oktober), het AfriForum aangekondig dat dit ’n skenking…
AfriForum se Uitenhage-tak takel die skoonmaak van historiese bakens in dié dorp
AfriForum se Uitenhage-tak het die afgelope Saterdag (30 September) in samewerking met ander plaaslike organisasies, ’n skoonmaakaksie van belangrike historiese…