Internasionale Skakeling
AfriForum hou kontak met Suid-Afrikaners in die buiteland deur Wêreldwyd. Ons bou ook aan ’n ondersteuningsnetwerk van buitelandse organisasies en meningsvormers deur gereelde kontak en inligtingsuitwisseling.
Blogs en artikels
COVID-19 se Suid-Afrikaanse kwarantynsage
Deur Alana Bailey, AfriForum-hoof vir Kultuursake Sedert AfriForum se ontstaan behou die organisasie hegte bande met Suid-Afrikaners in die buiteland….
Oor Black Lives Matter en plaasmoorde
Deur Ernst Roets ’n Mens hoef nie verbaas te wees dat die Black Lives Matter- (BLM-)opstande in die VSA na…
Mbete-sindroom: Is klassieke konserwatisme of liberale individualisme ons uitkoms?
Deur Barend Uys “I have no me outside of the collective. … I do not have a personal space to…
nuus
AfriForum doen ’n beroep op buitelandse media om die gevaar waarin Suid-Afrikaanse minderhede verkeer te erken, versterk sy #DieWêreldMoetWeet-veldtog
Die Suid-Afrikaanse burgerregteorganisasie AfriForum het ’n beroep op internasionale media gedoen om te erken dat minderheidsgroepe in Suid-Afrika ernstig bedreig…
AfriForum sit #DieWêreldMoetWeet-veldtog in Nederland en Hongarye voort
Die burgerregteorganisasie AfriForum se veldtog om die wêreld van die krisis in Suid-Afrika in te lig en buitelandse steun vir…
AFRIFORUM PRAAT OOR HAATSPRAAK TEEN SUID-AFRIKAANSE MINDERHEIDSGROEPE TYDENS VN SE FORUM VIR MINDERHEIDSKWESSIES
Die burgerregteorganisasie AfriForum het deelgeneem aan die dertiende sessie van die Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidskwessies. Vanjaar se…