Korona (Covid-19) – Bly ingelig!
Neem kennis: Vanaf vandag (Woensdag 8 Julie 2020) word die AfriForum-situasierapport slegs weekliks op Woensdae vrygestel.
AFRIFORUM NAVORSINGSINSTITUUT
BLOG
Hou skole oop in belang van kinders
COVID-19: Staatsoptrede maak nie sin, maar beskerm jouself
COVID-19 se Suid-Afrikaanse kwarantynsage
voorkomings
– Vermy onnodige fisiese kontak met mense (handdruk, drukkies ens.).
– Probeer om nie aan jou gesig te vat voordat jy nie jou hande deeglik skoongemaak het met ’n alkoholbasis-handreiniger nie.
– Gebruik ontsmettingslappies vir winkeltrollies ens.
– Was gereeld jou hande met ’n alkoholbasis-handreiniger.
– Vermy direkte kontak met publieke handrelings soos by trappe of roltrappe.
– Moenie goed soos drinkglase, sigarette, kos, elektroniese sigarette en so meer met ander mense deel nie.
TOETSPROSES:
Indien jy van die bogenoemde simptome het, kan jy die volgende proses volg:
- Kontak jou huisdokter vir ’n verwysingsbrief waarna jy dan by enige Ampath, Lancet of Vermaak & Vennote Laboratorium getoets kan word.
- Kontak die nasionale hulplyn by 0800 029 999 / Whatsapp 0600 123 456.
Die dokter of hulplyn sal vir jou riglyne gee van hoe of waar die toets sal plaasvind
Die koste van die toets beloop vanaf R 990.00
Wat moet jy doen as jy positief getoets word?
- Enige persoon wat positief getoets word sal in kwarantyn geplaas word by een van die aangewese hospitale vir behandeling.
- Die NIOS sal al die mense waarmee jy in nabye kontak was in kennis stel.
- Die persone sal vir 14 dae in selfkwarantyn geplaas word.
- Die NIOS sal dié persone monitor vir enige Covid-19 simptome
in die gemeenskaap
SUKSES: SKIKKING OOR IVERMEKTIEN NOU ’N BEVEL VAN DIE HOF
WES-KAAPSE GESONDHEIDSDEPARTEMENT WEIER IVERMEKTIEN; VERONTAGSAAM HOFBEVEL
EKWITEITSFONDS GESTAAK TOT GESPREK TUSSEN ORGANISASIES EN MINISTER PLAASVIND
besighede
AfriForum ondersteun besighede. AfriForum Netwerk wil ’n landwye netwerk bou waar AfriForum-lede en entrepreneurs mekaar kan opspoor, aanspoor en ondersteun.

ARTIKELS
Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig.
RVA Webinaar: Finansiële verligting deur TERS of WVF.
COVID-19 ‒ VERLOF EN VERLOFBEPALINGS.
Belasting op huurinkomste uit ‘n Suid-Afrikaanse eiendom.
Die inperkingstyd, werkloosheidsversekering (WVF / UIF) en werknemers soos huishulpe.
Covid-19 tydelike werkgewer / werknemer verligtingskema (TERS): ’n Aansoekgids
COVID-19: Die impak van die COVID-19-pandemie op huurooreenkomste
Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig
AfriForum Netwerk bring die verbruiker en die sakepersoon bymekaar.
WAT KAN JY DOEN?
- Die Solidariteit Beweging het ‘n noodfonds in die lewe geroep om die maatskaplike nood wat as gevolg van die Covid-19-krisis gaan ontstaan, te verlig. Klik hier om te help.
- AfriForum wend die taknoodfonds aan om kwesbare mense in ons gemeenskap – wat onder die gevolge van die COVID-19-pandemie gebuk gaan – met kos, water, maskers en so meer te help. Klik hier om ʼn bydrae te maak.
- AfriForum ondersteun besighede. AfriForum Netwerk wil ’n landwye netwerk bou waar AfriForum-lede en entrepreneurs mekaar kan opspoor, aanspoor en ondersteun. Klik hier om JOU besigheid te lys. Klik hier om besighede in jou dorp te ondersteun.
- Selfdoen aksies.
- Bly ingelig!
- Raak hier betrokke by jou AfriForum-tak.
- Laai AfriForum se gemeeskapsplan HIER af.
- Laai AfriForum se HULPBRONGIDS VIR COVID-19-GRENDELTY hier af
ONTVANG DAAGLIKS DIE NUUTSTE INLIGTING IN VERBAND MET DIE KORONAVIRUS DEUR HIERDIE VORM IN TE VUL:
WAT IS MY REGTE?
LEDE VAN DIE PUBLIEK WIE SE REGTE GESKEND WORD KAN HIERDIE VORM INVUL
BRONNE:
- NOVEL CORONAVIRUS MAP
- China gives go-ahead for human trials of potential Covid-19 vaccine – state media
- Coronavirus: US volunteers test first vaccine
- “Food security is not a concern”
- Pick n Pay launches special shopping hour for pensioners due to coronavirus
- Disaster Management Act Regulations Issued
- Regulations to Prevent the Spread of COVID-19
DRA TOT ONS PROJEKTE EN AKSIES BY
Baie dankie dat jy dit oorweeg om ’n skenking aan AfriForum te maak – enige bedrag is welkom en help ons om ons belangrike werk voort te sit. Ons waardeer dit opreg.