Vullisverwydering

AfriForum wil gemeenskappe help om hul huishoudelike vullis op ’n gereelde basis te laat verwyder.

Indien jy nie tevrede is met die vullisverwyderingsdiens wat jou munisipaliteit tans lewer nie, sluit aan by hierdie vullisverwyderingsinisiatief en AfriForum laat jou vullis verwyder.

Kansellasie van vullisverwyderingsdiens

Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.
  • Ek wil graag*
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Vullisverwyderingskedule

Maandag

  • Hospitaalpark
  • Genl. De Wet
  • Fleurdal
  • Uitsig

Dinsdag

  • Universitas
  • Langenhovenpark
  • Universitas-Rif
  • Spitskop
  • Groenflei
  • Bainsvlei

Woensdag

  • Dan Pienaar
  • Hillsboro
  • Heuwelsig
  • Helicon Hoogte
  • Kiepersol
  • Pentagonpark
  • Bayswater
  • Bays Village
  • Waverley
  • Navalsig
  • Hilton
  • Rayton
  • Lilyvale
  • Roy Champion
  • Hillside
  • Summerton
  • Noordhoek

Donderdag

  • Gardeniapark
  • Wilgehof
  • Parkwes
  • Willows
  • Brandwag
  • Westdene

Vrydag

  • Fichardtpark
  • Pellissier