WATERTEKORTE

Is daar ’n waterkwessie in jou gemeenskap a.g.v. watertekorte weens wanbetaling deur munisipaliteite?

AfriForum is besig met ’n peiling rakende watertekorte in die volgende dorpe: Secunda, Bethal, Trichardt, Evander, Kinross, Embalenhle en Leandra.

Indien jy in een van die bogenoemde dorpe bly, antwoord gerus die volgende vrae:

Soortgelyke plasings