Wysigingswet op Films en Publikasies van 2020

AfriForum het kommentaar ingedien oor die voorgestelde Wysigingswet op Films en Publikasies van 2020, ook bekend as die Internetsensorskapwet. Stella Ndabeni-Abrahams, minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, het op 3 Julie 2020 die nuwe voorgestelde gewysigde Film- en Publikasieregulasies in die Staatskoerant gepubliseer vir openbare kommentaar. AfriForum se kommentaar bevat voorlopige uitsprake oor vaaghede in die konsepregulasies, sowel as kommentaar oor die grondwetlikheid van die konsepregulasies.

AfriForum glo die wysigings is nie genoegsaam om misbruik van die inhoud van die wet te verhoed nie.

Voeg jou naam hier by die kommentaar:

Soortgelyke plasings