Secunda
Die AfriForum-buurtspan in Secunda fokus daarop om plaaslike diensleweringsuitdagings betyds en doeltreffend aan te spreek. Gemeenskapslede werk saam om probleme vinnig te identifiseer en op te los waar moontlik. Die 2025-statistiek weerspieël die span se impak.
- Gras gesny: 35 ha
- 108 bakkie- en sleepwavragte gras en vullis uit groenstroke verwyder
Maak vandag ’n donasie en help bou aan volhoubare dienslewering:




