Safety

Community Safety

Emergency number: 063 639 7170

Resources

Guides

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.


Vul in die vorm om die gidse gratis te ontvang.

Naam en van*
This field is hidden when viewing the form

Media statements

29/04/2026
AfriForum lê klagte teen nog ’n skietlustige politikus

AfriForum het klagte rakende die oortreding van die Wet op die Beheer van Vuurwapens by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ingedien…

23/04/2026
Masemola voorlopig geskors: Kommissaris volg in voetspore van lang lys mislukte voorgangers – AfriForum

Generaal Fannie Masemola se voorlopige skorsing as nasionale kommissaris van Polisie vandag, is volgens die burgerregteorganisasie AfriForum, ’n skandelike bewys…

16/04/2026
Malema-vonnis bevestig dat politici nie bo wet verhewe is nie – AfriForum

Ondanks Julius Malema, leier van die EFF, en sy regspan se pogings om versagtende omstandighede in die Oos-Londense Landdroshof te…

14/04/2026
Vonnisoplegging in Malema-vuurwapensaak begin môre

Die vonnisoplegging van Julius Malema, leier van die EFF, begin môre (15 April) in die Landdroshof in Oos-Londen en sal…

10/04/2026
AfriForum911-reaksie-eenheid help met arrestasie van vermeende rowers

AfriForum911 se reaksie-eenheid in Bloemfontein het gister, in samewerking met MATA SEC en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), vinnig opgetree ná…

02/04/2026
AfriForum se Uitenhage-buurtwagte en kie neem deel aan massapatrollie

AfriForum se Mosel-buurtwag in Uitenhage het tussen Vrydagaand en Saterdagoggend aan die burgerregteorganisasie se massapatrollie in Uitenhage deelgeneem. AfriForum is…