Is ons gronddiewe? Nee!
“Wittes moet soos kriminele behandel word omdat hulle swartes se grond gesteel het.” Met dié uitspraak het Julius Malema, toe nog die president van die ANC Jeugliga, in 2011 die tafel vir ’n volskaalse aanslag op die eiendomsreg van sogenaamde “wit” grondeienaars gedek. Die kommerwekkendste van hierdie uitspraak is nie dat Malema dit gesê het…




