Podlitiek: Zuma voor in MK koor, Transnet ontspoor en private kragopwekking vat voor
In hierdie week se episode het Ernst van Zyl, Louis Boshoff en Charné Mostert van Podlitiek Zuma se betrokkenheid by die nuut gestigde MK party, Transnet se infrastruktuur-verval en die storie agter private kragopwekking bespreek.
Duitse boere sit voet neer, NSFAS se koffers al leër, en SA regering wil vir Israel keer
Die Podlitiek-span het 2024 afgeskop met Ernst, Louis, en Charné wat OUTA se NSFAS-korrupsieskandaal ontbloot, die Duitse boere wat massaprotes teenoor die Duitse regering aanteken, asook die Suid-Afrikaanse regering se klag teen Israel by die Internasionale Geregshof.
Klagtes van valse rassisme mislei, Transnet se tyd verby en Argentinië verkies Javier Milei
Hierdie week het Ernst van Zyl, Charné Mostert en Louis Boshoff van Podlitiek AfriForum se privaatvervolgingseenheid se nuutste platform oor valse rassisme, Transnet se aansienlike agterstande in Durban se hawe, asook Argentinië se nuwe president Javier Milei bespreek.