Podlitiek: Konstruksiemafia intimideer, Starlink in SA word meer, Texas se grenswagte hou aan keer

Saamgestel deur die Podlitiek-span

Hierdie week bespreek Ernst, Louis, en Charné die konstruksiemafia, meer en meer Suid-Afrikaners wat Elon Musk se Starlink kry, asook die gespanne situasie op die grens van Texas.

Die Podlitiek-span bestaan uit Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff.