Podlitiek: Leë staatsrede, Kaapse vissers ontevrede, SA dokters se werklose hede

Saamgestel deur die Podlitiek-span

Die Podlitiek-span het Februarie afgeskop met besprekings oor die president se opkomende staatsrede, die Kaapse vissers wat deur die regering in die steek gelaat word, en Suid-Afrikaanse dokters wat sukkel om werk te kry.

Die Podlitiek-span bestaan uit Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff.