We are Afrikaners
Research

AfriForum Navorsing is amptelik in 2016 op die been gebring.
AfriForum Navorsing se missie is om aan AfriForum en sy vennote van toepaslike en gesaghebbende navorsing te voorsien. Die diens wat AfriForum verskaf, is kardinaal om AfriForum se beleid te bevorder deur te verseker dat daar aan die basiese voorwaardes vir die voortbestaan van Afrikaners en ander minderheidsgroepe voldoen word.
Gebiede waarop AfriForum Navorsing fokus, sluit in:
- politieke en maatskaplike kwessies wat die milieu van Suid-Afrika beïnvloed;
- plaasmoorde en die sosiale en ekonomiese impak van dié verskynsel;
- grondwetlike regte van minderhede op sowel nasionale as internasionale vlak; en
- kulturele sake, insluitende moedertaalonderrig, erfenisbewaring en modelle van selfstandigheid.
Reports
Date | Title | Read more |
---|---|---|
21/07/2025 | Farm attacks and murders in South Africa for 2024 | Read more |
19/06/2025 | Wat doen AfriForum en ons entiteite vir skole – 2025 | Read more |
28/01/2025 | 2024 AfriForum Municipal Landfill Site Audit Report | Read more |
28/01/2025 | 2024 AfriForum Munisipalevullisterreinouditverslag | Read more |
02/12/2024 | AfriForum Blue and Green drop project report 2024 | Read more |
02/12/2024 | AfriForum Blou-en-Groendruppelprojekverslag 2024 | Read more |
20/05/2024 | Farm attacks and murders in South Africa 2023 | Read more |
23/04/2024 | Verhoudinge tussen Afrikaners en Hongare, 1652-2023: ’n Historiese perspektief op twee kultuurgemeenskappe | Read more |
15/02/2024 | AfriForum’s submission on the General Intelligence Amendment Bill | Read more |
15/01/2024 | AfriForum’s submission on the SABC SOC LTD Bill [B32-2023] | Read more |
Media statements


