Ons is Afrikaners

Navorsing

AfriForum Navorsing is amptelik in 2016 op die been gebring. 

AfriForum Navorsing se missie is om aan AfriForum en sy vennote van toepaslike en gesaghebbende navorsing te voorsien. Die diens wat AfriForum verskaf, is kardinaal om AfriForum se beleid te bevorder deur te verseker dat daar aan die basiese voorwaardes vir die voortbestaan van Afrikaners en ander minderheidsgroepe voldoen word.

Gebiede waarop AfriForum Navorsing fokus, sluit in:

  • politieke en maatskaplike kwessies wat die milieu van Suid-Afrika beïnvloed;
  • plaasmoorde en die sosiale en ekonomiese impak van dié verskynsel;
  • grondwetlike regte van minderhede op sowel nasionale as internasionale vlak; en
  • kulturele sake, insluitende moedertaalonderrig, erfenisbewaring en modelle van selfstandigheid.

Mediaverklarings

12 September 2023

Meer as 95% van alle plaasaanvalle en -moordinsidente steeds onopgelos

Uit die 1 402 plaasaanvalle en -moordinsidente wat die afgelope vier jaar (vanaf 2019 tot 2022) deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens…

Lees meer

6 April 2021

SUKSES: SKIKKING OOR IVERMEKTIEN NOU ’N BEVEL VAN DIE HOF

Die burgerregteorganisasie AfriForum en dr. George Coetzee het vandag ’n verdere sukses in die stryd vir toegang tot ivermektien behaal,…

Lees meer

10 Februarie 2021

WES-KAAPSE GESONDHEIDSDEPARTEMENT WEIER IVERMEKTIEN; VERONTAGSAAM HOFBEVEL

AfriForum het vandag ’n dringende brief aan die Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement gerig nadat dit aan die lig gekom het dat dié…

Lees meer

4 Februarie 2021

KENNER GEE GROEN LIG VIR IVERMEKTIEN; BEROEP OP SAHPRA GEDOEN OM AANBEVELING TE VERANDER

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) ’n dringende beroep op dié…

Lees meer

2 Februarie 2021

HOFBEVEL ’N DEURBRAAK VIR VINNIGE TOEGANG TOT IVERMEKTIEN

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag met die instemming van die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) ’n hofbevel bekom wat dit…

Lees meer

24 Januarie 2021

AFRIFORUM NADER HOF DRINGEND OOR IVERMEKTIEN

Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dringende hofaansoek teen die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) en Dr. Zweli Mkhize, minister van…

Lees meer

14 Januarie 2021

IVERMEKTIEN: AFRIFORUM SE REGSPAN OORWEEG MOONTLIKE REGSAKSIE

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om moontlike regsaksie te oorweeg na die verbod op die gebruik van…

Lees meer

17 Augustus 2020

Vlak-3 beperkings is onduidelik irrassioneel

Vlak-3 beperkings is onduidelik irrassioneel

Lees meer

17 Augustus 2020

Verskeie foute glip in by NIOS-verslag

Verskeie foute glip in by NIOS-verslag

Lees meer

17 Augustus 2020

COVID-19 Dís hoeveel beddens in Gauteng kort

COVID-19 Dís hoeveel beddens in Gauteng kort

Lees meer

17 Augustus 2020

COVID-19 SA het nuwe episentrum

COVID-19 SA het nuwe episentrum

Lees meer

17 Augustus 2020

COVID-19 toetse dalk nie so akkuraat

COVID-19 toetse dalk nie so akkuraat

Lees meer

Verslae

DatumTitelLees meer
22/04/2026Farm attacks and murdersin South Africa on farms and smallholdings (2025)Lees meer
10/12/20252025 AfriForum Water quality watch reportLees meer
10/12/20252025 AfriForum WatergehaltewaarnemingsverslagLees meer
27/11/20252025 AfriForum MunisipalevullisterreinouditverslagLees meer
27/11/20252025 AfriForum Municipal Landfill Site Audit ReportLees meer
18/11/2025The world must know – November 2025Lees meer
21/07/2025Farm attacks and murders in South Africa for 2024Lees meer
19/06/2025Wat doen AfriForum en ons entiteite vir skole – 2025Lees meer
28/01/20252024 AfriForum Municipal Landfill Site Audit ReportLees meer
28/01/20252024 AfriForum MunisipalevullisterreinouditverslagLees meer

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*