"*" indicates required fields

Ons sal self!

Jy word hiermee hartlik uitgenooi na die bekendstelling van die Solidariteit Beweging se Ons sal self-plan.

Hierdie plan is ‘n oorhoofse samevatting van die breë strategie wat die Solidariteit Beweging in die jare wat voorlê sal uitvoer met die doel om ‘n volhoubaar vry, veilige en voorspoedige toekoms vir Afrikaners hier in die suidpunt van Afrika te verseker.

Die plan sal deur die meer as 50 instellings wat deel van die Solidariteit Beweging uitgevoer word, in gemeenskappe regoor Suid-Afrika en in samewerking met vriende van die Solidariteit Beweging, vriende in ander gemeenskappe en vriende en ondersteuners van regoor die wêreld.

Moenie hierdie historiese geleentheid mis nie.

Datum: 10 Oktober 2024
Plek: Die Kraal, Sol-Tech-kampus (adres)
Tyd: 8:30 tot 12:00

RSVP hier

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings