Beursfonds vir Buurtspanopleiding
Beursfonds vir Buurtspanopleiding Bou vaardighede. Bou gemeenskappe. AfriForum se buurtspanne het ontstaan uit ’n groeiende behoefte aan betroubare dienslewering – iets wat tans in baie dele van Suid-Afrika ontbreek. Om hierdie werk volhoubaar en doeltreffend te doen, is praktiese vaardighede noodsaaklik. Daarom stel ons ’n beursfonds bekend met die doel om buurtspanlede in basiese bou-…



