Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Phele teken hier!

Kyk wat het Mokete Phele belowe. Parys is steeds in ’n toestand en Phele het nie sy beloftes nagekom nie….

Slaggatkompetisie!

Stem vir jou straat as jy wil hê AfriForum se Potchefstroom-tak moet kom slaggate herstel. Hoe werk dit? Die straat…