AfriForum se Groter-Moot-tak en -buurtwag gaan groot in Augustus
Die buurtspan van AfriForum se Groter Moot-tak het in Augustus 58 man-ure met kettingsae bestee en ’n kraan by die…
Die buurtspan van AfriForum se Groter Moot-tak het in Augustus 58 man-ure met kettingsae bestee en ’n kraan by die…
Die AfriForum-buurtwag in Hopefield het op 28 Augustus skoonmaakmiddels en -toerusting ter waarde van R620 aan die plaaslike polisiekantoor geskenk….
AfriForum se Strand-buurtwag het in Augustus altesaam 2 333 km en byna 258 ure in Strand gepatrolleer om die veiligheid van…
Hoewel die AfriForum-buurtwag in Malmesbury slegs ’n jaar gelede op die been gebring is, het hy bewys waarom hy reeds…
AfriForum se Naboomspruit-tak op Mookgophong in Limpopo het behoorlik die stof in ander plattelandse AfriForum-takke se oë geskop toe dit…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het Saterdagaand (24 Augustus) tydens ’n prysuitdeling op die organisasie se nasionale kongres tweede plek behaal…
AfriForum se Bethlehem-tak en -buurtwag is Saterdagaand (24 Augustus) tydens ’n toekenningsgeleentheid op dié organisasie se nasionale kongres as AfriForum…
’n Lid van AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het gister daarin geslaag om met behulp van Uberwachung ’n vermeende huisrower binne net…
AfriForum se Albertinia-plaaswag het op 15 en 16 Augustus 13 arrestasies in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) uitgevoer tydens…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het verlede week reageer op ’n noodberig dat ’n vragmotor in die Sherwood-area gekaap is. Die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team