Groblershoop verdrink in riool.

!Kheis Plaaslike Munisipaliteit versuim om hulle werk te doen.

Daar lê rou riool in poele in en om die dorp.

Help om druk op die !Kheis Plaaslike Munisipaliteit te plaas.

AfriForum staan by om verdere stappe teen die munisipaliteit te doen indien daar nie wesenlike verandering teweeggebring word nie.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings