Header Artwork
AfriForum versoek ‘n vergadering met Pres. Cyril Ramaphosa

AfriForum versoek ‘n vergadering met Pres. Cyril Ramaphosa

AfriForum versoek ‘n vergadering met Pres. Cyril Ramaphosa om die toekoms van die Afrikaner te bespreek. Die President moet kennis neem van die feit dat die Senekal-gebeure en die toename in politieke wrywing in hierdie land oor die afgelope paar weke nie bloot die...

Selfdood – Deel 1

Deur Gerhard Nieuwoudt – Distrikskoordineerder by AfriFroum Selfdood is só ’n ingewikkelde saak dat daar myns insiens nie genoeg in die politiek, skole, fokusgroepe, gesinne en die media daaroor gepraat word nie. In my ervaring is die enigste mense wat selfdood...
AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek

AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek

AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek. Die dorp is in ’n gehawende toestand en munisipale dienslewering neem drasties af. AfriForum in samewerking met die Springs Concerned Residents gaan teen swak dienslewering optree. Die kernprobleme wat...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN