AfriForum sê feite toon dat die miskenning van eiendomsreg en plaasmoorde wel 'n ernstige bedreiging in Suid-Afrika is
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag tydens ‘n mediakonferensie in Pretoria aangevoer dat die inligting wat dié organisasie tans in die internasionale gemeenskap…